ONS

Dorpshuis

Parking
on suite rooms
outdoor campfire 
patio
 
 
 

WeLKOM BY Ons Dorpshuis

Ons Dorpshuis is 'n klein gastehuis gelee aan die buitewyke van Beaufort Wes.Dit is 'n stil area met groot erwe en baie spasie. Die gastehuis bestaan uit 2 privaat kamers met elk sy eie ingang. Elke kamer het 'n privaat en-suite badkamer. 

Die 2 kamers kan in totaal 6 mense huisves.

Buite elke kamer is 'n patio met 'n piekniekbank onder skadunet.


WELCOME

To Ons Dorpshuis, a small guesthouse on the ourskirts of the town, Beaufort West. 

We can accomodate 6 people in 2 separate private rooms with

en-suite bathroom each. 

There is the family room with a double bed and bunkbed and the double room with one double bed.


 

BOOK DIRECT AND SAVE

CARD FACILITIES

FREE WI FI

FOR MORE INFO CONTACT US

074 091 5178

onsdorpshuisbwes@gmail.com

AFRIKAANS

braai

CAMPFIRE

STARRY SKIES

KAROO LAMB

COSY

QUIET

© Copyright Ons Dorpshuis